Download Kempton ParkOos下载肯普顿公园OOS.ppt

Download Kempton ParkOos下载肯普顿公园OOS.ppt

  1. 1、本文档共367页,可阅读全部内容。
  2. 2、原创力文档(book118)网站文档一经付费(服务费),不意味着购买了该文档的版权,仅供个人/单位学习、研究之用,不得用于商业用途,未经授权,严禁复制、发行、汇编、翻译或者网络传播等,侵权必究。
  3. 3、本站所有内容均由合作方或网友上传,本站不对文档的完整性、权威性及其观点立场正确性做任何保证或承诺!文档内容仅供研究参考,付费前请自行鉴别。如您付费,意味着您自己接受本站规则且自行承担风险,本站不退款、不进行额外附加服务;查看《如何避免下载的几个坑》。如果您已付费下载过本站文档,您可以点击 这里二次下载
  4. 4、如文档侵犯商业秘密、侵犯著作权、侵犯人身权等,请点击“版权申诉”(推荐),也可以打举报电话:400-050-0827(电话支持时间:9:00-18:30)。
查看更多
Laat, Heer, u se?n op hul daal, u guns uit Sion hul bestraal! U wat beveel en dit geskied, wil, Heer, u se?n oor hul gebied! L 268:2 Laat, Heer, u se?n op hom daal, u guns uit Sion hom bestraal! U wat beveel en dit geskied, wil, Heer, u se?n oor hom gebied! L 260:2 Ek glo vas in Jesus Christus, eengebore Seun van God, deur wie alles is geskape, Woord by God en self ook God. Ek vereer Hom soos die Vader, buig my dankbaar voor Hom neer, wat my vrygekoop, verlos het Hom erken ek as my Heer. L 260:3 Ek glo Jesus, wat ontvang is deur die werking van die Gees, word hier deur die maagd Maria, waarlik mens van bloed en vlees. Onder Pontius Pilatus het Hy smart en pyn gely; is gekruisig en begrawe só maak Hy van sonde vry. L 260:4 Op die derde dag het Jesus uit die dood uit opgestaan, deur sy sterwe en sy lewe dood en graf en hel verslaan. Na die hoogste hemel het Hy tot die Vader opgevaar; aan Gods regterhand in ere, voer Hy heerskappy van daar. L 260:5 Ek glo dat Hy op die wolke, Hy, die Menseseun, wéér kom. Al die lewendes en dooies, elke knie sal buig voor Hom. Hy beoordeel al ons werke so beslis Hy ook my lot. Maar dit troos my: Hy, die regter, het my skuld betaal by God. L 260:6 Ek glo met my hele wese in die Heilge Gees as Heer, wat sy kerk met al sy lede troos en deur die Woord regeer. Hy skenk my sy krag en leiding dat ek hier die goeie stryd in sy Naam begin en eindig met geloofsblymoedigheid. L 260:7 Ek glo God se kerk is heilig, Christelik en algemeen; in geloof en hoop en liefde aan Hom toegewy soos één. Hy is Hoof en ons die lede wat Hy roep, versterk, bewaar. Hartlik deel, met dank en vreugde, ons sy gawes met mekaar. L 260:8 Ek glo aan die skuldvergewing deur die Heer se middlaarsbloed; in my eie werk en waarde is geen rus vir my gemoed. Dit is alles net genade dat ek nie verlore gaan; ja, my Vader, ja, ek weet dít: U neem my in Christus aan. L 260:9 Ek glo ook dat hierdie liggaam wat tot stof en as vergaan, op die laaste van die dae weer verheerlik op sal

您可能关注的文档

文档评论(0)

chenchend + 关注
实名认证
内容提供者

该用户很懒,什么也没介绍

1亿VIP精品文档

相关文档