downloadfile-kampsbaaikoelinafrikaans.pptVIP

  1. 1、本文档共22页,可阅读全部内容。
  2. 2、原创力文档(book118)网站文档一经付费(服务费),不意味着购买了该文档的版权,仅供个人/单位学习、研究之用,不得用于商业用途,未经授权,严禁复制、发行、汇编、翻译或者网络传播等,侵权必究。
  3. 3、本站所有内容均由合作方或网友上传,本站不对文档的完整性、权威性及其观点立场正确性做任何保证或承诺!文档内容仅供研究参考,付费前请自行鉴别。如您付费,意味着您自己接受本站规则且自行承担风险,本站不退款、不进行额外附加服务;查看《如何避免下载的几个坑》。如果您已付费下载过本站文档,您可以点击 这里二次下载
  4. 4、如文档侵犯商业秘密、侵犯著作权、侵犯人身权等,请点击“版权申诉”(推荐),也可以打举报电话:400-050-0827(电话支持时间:9:00-18:30)。
  5. 5、该文档为VIP文档,如果想要下载,成为VIP会员后,下载免费。
  6. 6、成为VIP后,下载本文档将扣除1次下载权益。下载后,不支持退款、换文档。如有疑问请联系我们
  7. 7、成为VIP后,您将拥有八大权益,权益包括:VIP文档下载权益、阅读免打扰、文档格式转换、高级专利检索、专属身份标志、高级客服、多端互通、版权登记。
  8. 8、VIP文档为合作方或网友上传,每下载1次, 网站将根据用户上传文档的质量评分、类型等,对文档贡献者给予高额补贴、流量扶持。如果你也想贡献VIP文档。上传文档
查看更多
downloadfile-kampsbaaikoelinafrikaans

Sv1TOMPv2I STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin. Waarvoor staan die AKRONIEM? Datum behandel:__________ Infinitive I Bepaling van Rede Subject S Onderwerp Verb 1 v1 Gesegde 1 Time T Bepaling van Tyd Object O Voorwerp Manner M Bepaling van Wyse of Graad Place P Bepaling van Plek Verb 2 v2 Gesegde 2 Hoe identifiseer ek die dele van Sv1TOMPv2I in ‘n sin? Net soos met Wiskunde is daar sekere formules wat gebruik kan word om sinne te ontleed. Dis nie meer net ‘n geval van óf jy verstaan dit óf jy verstaan dit nie. Die STOMPI-metode kan jou help om by die regte antwoord uit te kom of dit kan jou help om te toets of jou antwoord reg is. DIE GOUE RE?L VAN SINSONTLEDING OF S v1TOMPv2I: Die EERSTE werkwoord kom altyd direk na die gedeelte waarmee ek my sin begin het. Bv.: Gister het ek die koerant gelees Kyk of jy antwoorde kan gee vir die volgende vrae: Hoe weet ek wat die onderwerp van ‘n sin is? Hoe identifiseer ek die gesegdes? Hoe onderskei ek tussen die verskillende bepalings? Wat is die verskil tussen ‘n onderwerp en ‘n voorwerp? As jy STOMPI ken, is die vrae eenvoudig om te beantwoord! Kom ons kyk na die verskillende dele van STOMPI op hul eie! ubject: Onderwerp Staan gewoonlik eerste in die sin. Die onderwerp is dit waaroor die sin gaan. Die onderwerp is gewoonlik die WIE of die WAT. Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen. erb 1: Gesegde 1 Die eerste werkwoord in die sin. Teenwoordige tyd: Gewoonlik is die gesegde 1 die hoofwerkwoord van die sin. Daar kan ‘n tweede werkwoord wees as jy hulpwerkwoorde het en dan sal die tweede gesegde die hoofwerkwoord bevat. Verlede en toekomende tyd: die eerste werkwoord is altyd die hulpwerkwoorde in die twee tye. Verlede: HET, WOU, SOU, KON, MOES. Toekoms: SAL Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen. ime: Bepaling van Tyd Gewoonlik enige aanduiding van tyd. Die TYD antwoord die WANNEER vraag. Di

文档评论(0)

2105194781 + 关注
实名认证
文档贡献者

该用户很懒,什么也没介绍

1亿VIP精品文档

相关文档