… Doc Retrieval.docVIP

  1. 1、原创力文档(book118)网站文档一经付费(服务费),不意味着购买了该文档的版权,仅供个人/单位学习、研究之用,不得用于商业用途,未经授权,严禁复制、发行、汇编、翻译或者网络传播等,侵权必究。。
  2. 2、本站所有内容均由合作方或网友上传,本站不对文档的完整性、权威性及其观点立场正确性做任何保证或承诺!文档内容仅供研究参考,付费前请自行鉴别。如您付费,意味着您自己接受本站规则且自行承担风险,本站不退款、不进行额外附加服务;查看《如何避免下载的几个坑》。如果您已付费下载过本站文档,您可以点击 这里二次下载
  3. 3、如文档侵犯商业秘密、侵犯著作权、侵犯人身权等,请点击“版权申诉”(推荐),也可以打举报电话:400-050-0827(电话支持时间:9:00-18:30)。
  4. 4、该文档为VIP文档,如果想要下载,成为VIP会员后,下载免费。
  5. 5、成为VIP后,下载本文档将扣除1次下载权益。下载后,不支持退款、换文档。如有疑问请联系我们
  6. 6、成为VIP后,您将拥有八大权益,权益包括:VIP文档下载权益、阅读免打扰、文档格式转换、高级专利检索、专属身份标志、高级客服、多端互通、版权登记。
  7. 7、VIP文档为合作方或网友上传,每下载1次, 网站将根据用户上传文档的质量评分、类型等,对文档贡献者给予高额补贴、流量扶持。如果你也想贡献VIP文档。上传文档
查看更多
… Doc Retrieval

Jaartal 4 Uitgawe 4 1 November 2011 1 2 3 4 5 8 9 10 11 12 13 14 15 17 19 23 24 25 26 27 28 29 30 31 INHOUD Chrislam: ‘n Goeie idee? Die Redakteur sê ..sê jou sê How do we believe Liefde Selfbeheersing Call it grace Gentleness Soos die kindertjies Japansending nuus Too busy Joy Christus in die Psalms Duursame klere What does the Bible teach? Bekering God’s Agenda ABC of Bible Memory Hey Beautiful Wollie vind sy plekkie Ta Sannie vertel ‘n storie Klein Duimpie My liewe Miriam Uit Di Oude Doos Ek is die Pad, die Waarheid en die Lewe; niemand gaan na My Vader toe nie, behalwe deur My. (Joh 14:6) CHRISLAM: ‘N GOEIE, ‘N GODDELIKE OF ‘N GOOR IDEE? Chr-Islam is n samesmelting van Christen en Islam en is ‘n poging om die Christelike godsdiens en Islam te laat saamsmelt. Alhoewel dit in Nigeri? in die 1980’s begin het, het dit gou wêreldwyd versprei en veral in Amerika het duisende kerke al hierby ingeskakel. Die beginsel waarop Chrislam gebaseer word, is dat die Christelike godsdiens en Islam verenigbaar is. Dit beteken iemand kan terselfdertyd ‘n Christen sowel as ‘n Moslem wees. Chrislam is dus nie ‘n nuwe godsdiens nie maar net ‘n afwatering van die verskille tussen die twee godsdienste. Die? Koran, wat die? Bybel is van die Moslems en die Christen se Bybel word nou saam in die kerke gebruik en die Christen-kerke wat betrokke is by die beweging, aanvaar dat die Koran waar is. In Oktober 2007 het 138 Moslem leiers vir vrede tussen Islam en Christene, gevra. Die brief: ‘A Common Word Between Us and You’ het tot gevolg gehad dat meer as 300 teolo? en predikante positief gereageer het op die voorstelle van samewerking en dit het tot die stigting van Chrislam gelei. Tussen die sti

文档评论(0)

xy88118 + 关注
实名认证
文档贡献者

该用户很懒,什么也没介绍

1亿VIP精品文档

相关文档